Back to Home Page
 

 



You have considered all your options upon retirement and your decision is to invest in a retirement complex. The next questions are where, what and how? When you enter “Retirement Villages South Africa” in your search engine it will come up with more than 67 000 results! Where does one start?

The new age retirement industry offers a lifestyle to suit each individual and is focussed on satisfying all preferences. They offer
options to the fit and healthy senior living an active lifestyle with sophisticated back-up for those times when you may need assistance or health care. We looked at what the market has to offer and bring you a selected portfolio of possibilities to consider.


Wanneer seniors oor die toekoms besluit en tot die gevolgtrekking kom dat ‘n aftree oord die beste antwoord is vir hulle lewenstyl en omstandighede, dan begin die vrae oor waar, wat en hoe? ‘n Soektog op die Internet onder “Retirement Villages South Africa” lewer meer as 67 000 resultate! Waar begin mens?

Die moderne benadering van ontwikkelaars van oorde is om ‘n fasiliteit te skep wat by die nuwe geslag van aftreders se lewenstyl
pas. Gesonde en fikse seniors bly aktief maar wil ook die versekering hê van vinnige toegang tot die bes moontlike mediese
sorg, hulp en bystand.

Om die keuse bietjie makliker te maak, het ons deur die moontlikhede gesif en met hierdie geselekteerde portfolio vorendag
gekom. Dit vergemaklik die taak deur te fokus op die beste huidige keuses per streek. Kyk gerus!

 
Time of Your Life!